📋 Kerk-Aansoek

Vul julle gemeente se besonderhede in — sien regs (of tik "Voorskou") hoe die app gaan lyk.

Basiese inligting

Wys op die app se installasie-ikoon en titel.

Kleurskema

As julle nie seker is nie, los net die verstek-kleure.

Oudio, Video & Nuus (GitHub-vouer)

📌 Voordat julle hierdie afdeling kan voltooi, moet julle eers 'n GitHub-rekening en repository opstel. Volg die stap-vir-stap-gids →
Hierdie een repository word gebruik vir julle oudio-, video-, en nuusbrief-boodskappe (in aparte vouers binne-in).

WhatsApp-kontak

Gee / Saai

Promosie-banier (opsioneel)

Gratis items (opsioneel)

Ikoon Titel Subteks Skakel

Sosiale media (opsioneel)

Naam Skakel

✅ Gereed!

Julle aansoek is ingedien. Ons het dit ontvang en sal binnekort met julle skakel.

Lewendige voorskou — tik op die kieslys-knoppies hierbo om elke bladsy te sien